Skrywer en aktrise, Susan Coetzer, vertolk die rol van Mercia, Louis (Germandt Geldenhuys) se ma in ‘Binnelanders’.
Die blatante disrespek teenoor die bedroefde families van gesneuwelde soldate is heeltemal onaanvaarbaar, sê die EFF.
Een van pres. Donald Trump van Amerika se nuwe tariewe gaan moontlik beteken dat Coca-Cola opnuut gaan sukkel om sy ...
Die Suid-Afrikaanse direktoraat vir prioriteitsmisdaadondersoek (Valke) het gister (12 Februarie) op ’n onwettige en ten ...
“Kinders wat nie saampraat nie se aandag word makliker afgelei, en breinpaadjies kan net gebou word in breinareas wat ...
Oor die komende vyf weke gaan Netwerk24-intekenaars bederf word met vyf splinternuwe blitssepies, met elke episode slegs 'n ...
Luister hier, boekwurms! 'Duiwelsroos' deur Leon van Nierop is die luisterboek vir Februarie, eksklusief vir intekenare.
Itumeleng Machabe (27) is skuldig bevind op 18 van 19 aanklagte, waaronder die verkragting en moord van Relebohile Segami (11) aan die einde van Maart 2022, wie se lyk hy in die veld in Galeshewe gelo ...
’n Ikoniese boom in Kerkstraat, Mosselbaai, wat uiteindelik omgeval het nadat verskeie pogings aangewend is om dit te keer nadat dit in 2022 vergiftig is, gaan moontlik voortleef.